Vaak Vaatjie vergeetkabouter raak weg (Afrikaans, Hardcover)

,
Teen hierdie tyd huil Blou Feetjie al kliphard. Ek se vir julle die Grondmonster het hom ingesluk. Of dalk het 'n ou kabouterspook hom in 'n boek verander … of … Almal se ogies is koeelrond van skrik. Se nou net sy is dalk reg …? Vaak Vaatjie Vergeetkabouter maak groot moleste in Droombos wanneer hy soos mis voor die son verdwyn. Die piekniek word onderbreek om die verwarde kalant op te spoor. Iemand weet waar is hy … maar hulle se niks!

R44
List Price R50
Save R6 12%
Discovery Miles440
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

Teen hierdie tyd huil Blou Feetjie al kliphard. Ek se vir julle die Grondmonster het hom ingesluk. Of dalk het 'n ou kabouterspook hom in 'n boek verander … of … Almal se ogies is koeelrond van skrik. Se nou net sy is dalk reg …? Vaak Vaatjie Vergeetkabouter maak groot moleste in Droombos wanneer hy soos mis voor die son verdwyn. Die piekniek word onderbreek om die verwarde kalant op te spoor. Iemand weet waar is hy … maar hulle se niks!

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

Ek geniet nie die book nie Dis die eerste een in die reeks wat ek gelees het (ontvang as geskenk) Die storie is vol tong knopers Die skrywer gebruik ook beskrywings soos dom, vet en ander frases wat ek juis nie vir my 2 jarige wil leer nie... Die illustrasies is wel baie mooi en kleurvol Dalk meer gepas vir n ouer kind

Product Details

General

Imprint

Fantasi Books (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Droombos

Release date

November 2009

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

Editors

Dimensions

290 x 230 x 5mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

32

ISBN-13

978-1-920134-77-8

Barcode

9781920134778

Languages

value

Categories

LSN

1-920134-77-8



Trending On Loot