0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Die Tragiese Saak Van Pamina Vermaak (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R190
Discovery Miles 1 900
You Save: R55 (22%)

Share your images

Die Tragiese Saak Van Pamina Vermaak (Afrikaans, Paperback)

Annie Klopper

 (sign in to rate)
List price R245 Loot Price R190 Discovery Miles 1 900 You Save R55 (22%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 13 - 21 working days

Toe Pamina Vermaak by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Boonop verloor sy haar krel, haar woonstel in Tamboerskloof, asook die laaste flenters toekomsideale wat sy naarstig aan ’t vasklou was – alles in een dag. Sy is gedwing om druipstert terug te keer na haar ouerhuis op die klein Weskusdorp Witwaterbaai. ’n Plek wat sy gesweer het haar nooit weer sal sien nie.

Intussen basuin die voorblaaie van poniekoerante dit uit dat rockster Wolf de Jager se verlowing met aktrise Daniella du Toit verbreek is en krioel dit op sosiale media van steelfoto’s waar sy hom verneuk. Hy moet weg uit die Kaap en ’n lukrake seleksie op Google Maps bring hom tot op Witwaterbaai, waar sy swart leerbaadjie harder as sy Fender Stratocaster skreeu teen die gehekelde doilies in Ant Leentjie se gastehuis.

Sal Pamina en Wolf op hierdie slakkepas-dorp van bokkoms droog en stoepsit hul probleme kan ontduik? Of l daar net nog meer komplikasies voor?

General

Imprint: Kwela Books
Country of origin: South Africa
Release date: August 2018
Authors: Annie Klopper
Dimensions: 198 x 130 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 240
ISBN-13: 978-0-7957-0870-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
LSN: 0-7957-0870-X
Barcode: 9780795708701

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners