0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies

Buy Now

Mede-Wete (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R34 (14%)

Share your images

Mede-Wete (Afrikaans, Paperback)

Antjie Krog

 (3 ratings, sign in to rate)
List price R240 Loot Price R206 Discovery Miles 2 060 You Save R34 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 15 working days

In Mede-wete,’n aangrypende nuwe digbundel deur Antjie Krog, word temas soos taal, geheue en gewete met ’n nuwe intensiteit en beleŽnheid hanteer. Dit is haar eerste digbundel in 8 jaar.

Diť gedigte laat blyk duidelik haar diep verknogtheid aan haar geboortegrond en haar volgehoue betrokkenheid by en passie vir die land se komplekse geskiedenis en samelewing. Terselfdertyd herdefinieer sy haar identiteit as Afrikaanse digter. Te midde van verse waaruit haar woede en afkeer ten opsigte van sosiale ongeregtighede spreek, is daar ook boeiende familieverse, verse oor die generasies vorentoe en terug waarin die stemme en gesprekke opklink wat ons elke dag hoor. Ook verse oor oudword en afskeid, waarvan die huldigingsvers vir Mandela ’n hoogtepunt is.

Maar dit is verŠl weens die ontwrigting van taal juis om nuwe betekenis te skep dat Antjie Krog ’n opwindende digbundel lewer.

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: November 2014
Authors: Antjie Krog
Dimensions: 222 x 154 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 128
ISBN-13: 978-0-7981-6787-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
Books > Afrikaans
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Antjie Krog
Promotions
LSN: 0-7981-6787-4
Barcode: 9780798167871

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners