Verweerskrif (Afrikaans, Paperback)


'n Vreeslose en ekstatiese verkenning van 'n bewussyn wat aftakeling en verweer in die oog staar. In 'n stem eie aan Krog word die taboes in die verskuiwende gemoedstoestande van die menopouse met woede en verbale intensiteit beskryf. Intieme verhoudings word skreiend eerlik ondersoek. In die laaste, meer bepeinsende gedeelte word die intens persoonlike getemper. Die fokus verskuif na Tafelberg – 'n alomteenwoordigee, durende teenwoordigheid wat oor vier jaargetye waargeneem word; die onnaspeurlike getuie van verandering, maar ironies ook 'n spieel van die self en persoonlike pyn.

R208
List Price R260
Save R52 20%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2080
Delivery AdviceShips in 10 - 15 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Vreeslose en ekstatiese verkenning van 'n bewussyn wat aftakeling en verweer in die oog staar. In 'n stem eie aan Krog word die taboes in die verskuiwende gemoedstoestande van die menopouse met woede en verbale intensiteit beskryf. Intieme verhoudings word skreiend eerlik ondersoek. In die laaste, meer bepeinsende gedeelte word die intens persoonlike getemper. Die fokus verskuif na Tafelberg – 'n alomteenwoordigee, durende teenwoordigheid wat oor vier jaargetye waargeneem word; die onnaspeurlike getuie van verandering, maar ironies ook 'n spieel van die self en persoonlike pyn.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Umuzi

Country of origin

South Africa

Release date

March 2006

Availability

Expected to ship within 10 - 15 working days

Authors

Editors

Dimensions

222 x 146 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback - B-format

Pages

99

ISBN-13

978-1-4152-0006-3

Barcode

9781415200063

Languages

value

Categories

LSN

1-4152-0006-8



Trending On Loot