Reading is Easy: Bertie Bewerasie: Grade 4 - 6 (Afrikaans, Staple bound)


Bertie Beverage wil graag 'n klavierspeler word maar dinge, soos die boelies van die skool, staan in sy pad. Hulle spot hom omdat hy klavier wil speel in plaas van rugby. Iets sal hy moet doen, want die eksamen kom nader en van senuwees bewe hy so, dat hy nie kan speel nie . . . Bertie Bewerasie is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.

Ander titels in die reeks is: Charlieboy; Die Dertiende Uur; Die Geheim van die Kissie; Die Kat van Rowerbaai Die Meerkatmannetjie; Die Nuwe Kunsjuffrou; Shamila se Blomme; Sokkies; Tania in Taiwan; Carol en Michelle; Jinx, dubbel jinx!; Braam se Beloning; Die Droomklip; Die Kamp; Die Lugkar; Die Skaking; Tekkel hom; Wie is Ben Ewig?; Die Teaterspook; Die Towermikroskoop; Die X-Wetenskapklas; Geeltand en die Rooitruie; Gietermagog; Paaltjies Spat! Ons by Heinemann lewer boeke wat: getoets is met opvoeders en leerders voordat hulle gepubliseer word; verseker dat u elke vereiste van die kurrikulum nakom; goedgekeur is deur die Department van Onderwys.

R64

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles640
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Bertie Beverage wil graag 'n klavierspeler word maar dinge, soos die boelies van die skool, staan in sy pad. Hulle spot hom omdat hy klavier wil speel in plaas van rugby. Iets sal hy moet doen, want die eksamen kom nader en van senuwees bewe hy so, dat hy nie kan speel nie . . . Bertie Bewerasie is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.

Ander titels in die reeks is: Charlieboy; Die Dertiende Uur; Die Geheim van die Kissie; Die Kat van Rowerbaai Die Meerkatmannetjie; Die Nuwe Kunsjuffrou; Shamila se Blomme; Sokkies; Tania in Taiwan; Carol en Michelle; Jinx, dubbel jinx!; Braam se Beloning; Die Droomklip; Die Kamp; Die Lugkar; Die Skaking; Tekkel hom; Wie is Ben Ewig?; Die Teaterspook; Die Towermikroskoop; Die X-Wetenskapklas; Geeltand en die Rooitruie; Gietermagog; Paaltjies Spat! Ons by Heinemann lewer boeke wat: getoets is met opvoeders en leerders voordat hulle gepubliseer word; verseker dat u elke vereiste van die kurrikulum nakom; goedgekeur is deur die Department van Onderwys.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Heinemann Publishers (Pty) Ltd

Country of origin

South Africa

Series

Reading Is Easy

Release date

2007

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

200 x 127 x 4mm (L x W x T)

Format

Staple bound

Pages

43

ISBN-13

978-0-7962-1991-6

Barcode

9780796219916

Languages

value

Categories

LSN

0-7962-1991-5



Trending On Loot