Soek-Soek Inkleurboek: Plaas (Afrikaans, Paperback)


Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van oulike plaasdiere. Van varkies wat snork tot snaakse voelverskrikkers en oulike kuikens. Kinders speel speurder, leer ken die plaaslewe en gee kleur aan hierdie prente.

R69
List Price R80
Save R11 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles690
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van oulike plaasdiere. Van varkies wat snork tot snaakse voelverskrikkers en oulike kuikens. Kinders speel speurder, leer ken die plaaslewe en gee kleur aan hierdie prente.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

May 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

270 x 200 x 7mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

32

ISBN-13

978-0-7981-7509-8

Barcode

9780798175098

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-7509-5



Trending On Loot