Beloofde Land, Beloofde Liefde (Afrikaans, Paperback)


Op soek na die skatte van die verlede vind sy iets meer kosbaar in die hede.

Wanneer joernalis Ingrid Thesen besluit om ’n gap-jaar te vat, besef sy nie waarvoor sy haarself inlaat nie. Sy vertrek saam met haar Joodse vriendin Sharon na Israel, waar sy ’n span argeoloë wil vergesel op ’n grawe in Galilea. Daar aangekom ontmoet sy die res van die span kenners, insluitende Leif Andersson, die Noorweegse historikus op die spoor wat sy Kruisvaarder voorvaders destyds na die beloofde land aangedurf het.

Teen die agtergrond van hierdie antieke landskap probeer die twee bymekaar kom, maar Ingrid besef dat sy nie alleen is in haar aangetrokkenheid tot Leif nie. Op soek na skatte uit die verlede sal hulle ook die politieke onluste in die area moet trotseer as hulle ’n kans op liefde wil hê.

R86
List Price R100
Save R14 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles860
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Op soek na die skatte van die verlede vind sy iets meer kosbaar in die hede.

Wanneer joernalis Ingrid Thesen besluit om ’n gap-jaar te vat, besef sy nie waarvoor sy haarself inlaat nie. Sy vertrek saam met haar Joodse vriendin Sharon na Israel, waar sy ’n span argeoloë wil vergesel op ’n grawe in Galilea. Daar aangekom ontmoet sy die res van die span kenners, insluitende Leif Andersson, die Noorweegse historikus op die spoor wat sy Kruisvaarder voorvaders destyds na die beloofde land aangedurf het.

Teen die agtergrond van hierdie antieke landskap probeer die twee bymekaar kom, maar Ingrid besef dat sy nie alleen is in haar aangetrokkenheid tot Leif nie. Op soek na skatte uit die verlede sal hulle ook die politieke onluste in die area moet trotseer as hulle ’n kans op liefde wil hê.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Romanza

Country of origin

South Africa

Series

Romanza

Release date

April 2021

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

168 x 108 x 13mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

208

ISBN-13

978-0-639-60701-6

Barcode

9780639607016

Languages

value

Categories

LSN

0-639-60701-2



Trending On Loot