0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Buy Now

Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R116
Discovery Miles 1 160
You Save: R19 (14%)
Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij

Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback)

Mart Meij; Best Books Panel

Series: Nuwe alles-in-een

 (2 ratings, sign in to rate)
List price R135 Loot Price R116 Discovery Miles 1 160 You Save R19 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 2 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 2- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reŽlspasiŽring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf.

Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer volgens die vereistes van die KABV.

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Series: Nuwe alles-in-een
Release date: October 2017
Compiled by: Mart Meij
Authors: Best Books Panel
Dimensions: 298 x 210 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 120
ISBN-13: 978-1-77607-182-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)
Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > General
Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
LSN: 1-77607-182-4
Barcode: 9781776071821

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners