Send or share

Betereinder - Wees Die Verskil (Afrikaans, Paperback)

Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika.

Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle 'n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan. Hy wys hoe armoede bekamp kan word.

Schalk beantwoord moeilike vrae en deel stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle 'n verskil kan maak.

R255
List Price R285
Save R30 11%

Pay from as little as R63.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2550

Non-Returnable

Delivery Advice

In Stock

1 more Sellers from R308
Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika.

Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle 'n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan. Hy wys hoe armoede bekamp kan word.

Schalk beantwoord moeilike vrae en deel stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle 'n verskil kan maak.

Customer Reviews

Average Rating
(1 Customer)

Reviews

Niks spreek harder en duideliker as iemand se lewens ervaringe nie. Hierdie boek is vir elkeen wat ‘n verskil WIL maak maar nie weet HOE nie. Lees en doen. Jy sal verbaas wees hoe maklik dit is en hoe dit jou lewe verryk

Product Details

General

Imprint

Lux Verbi

Country of origin

South Africa

Release date

February 2023

Availability

In stock. We should be able to ship in 1 working day. More are available from supplier.

Authors

Dimensions

198 x 130 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

232

ISBN-13

978-0-7963-2305-7

Barcode

9780796323057

Languages

value

Categories

LSN

0-7963-2305-4

Varsity Textbooks

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions