Wanneer Hemel En Aarde Ontmoet: Ervaar Elke Dag 'n Lewe Van Wonderwerke (Electronic book text)


n Lewe van wonderwerke is moontlik As jy al ooit in God se bonatuurlike krag wou lewe en wandel, is dit nou jou kans Dit is waarlik moontlik vir mense om wonderwerke te beleef Christus het immers aarde toe gekom om ons die weg te wys. As ons ons identiteit in Hom herontdek, sal ons begin om God se beloftes oor wonderwerke te ervaar. Wanneer Hemel en aarde ontmoet het reeds baie gelowiges gehelp het om n lewe van wonderwerke te lei. Hier sal jy leer om: In God se beloftes te beweegJou ware identiteit te herontdekIn God se bonatuurlike krag te leefAs jy nie elke dag wonderwerke beleef nie, is jy nie besig om jou geboortereg op te eis nie. Met Wanneer hemel en aarde ontmoet le Bill Johnson n stewige Bybelse grondslag wat jou self help om in die uitsonderlike krag van God te leef. Die wysheid in hierdie boek sal jou lei na n wereld van opwindende, Geesvervulde tekens en wonders "

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

n Lewe van wonderwerke is moontlik As jy al ooit in God se bonatuurlike krag wou lewe en wandel, is dit nou jou kans Dit is waarlik moontlik vir mense om wonderwerke te beleef Christus het immers aarde toe gekom om ons die weg te wys. As ons ons identiteit in Hom herontdek, sal ons begin om God se beloftes oor wonderwerke te ervaar. Wanneer Hemel en aarde ontmoet het reeds baie gelowiges gehelp het om n lewe van wonderwerke te lei. Hier sal jy leer om: In God se beloftes te beweegJou ware identiteit te herontdekIn God se bonatuurlike krag te leefAs jy nie elke dag wonderwerke beleef nie, is jy nie besig om jou geboortereg op te eis nie. Met Wanneer hemel en aarde ontmoet le Bill Johnson n stewige Bybelse grondslag wat jou self help om in die uitsonderlike krag van God te leef. Die wysheid in hierdie boek sal jou lei na n wereld van opwindende, Geesvervulde tekens en wonders "

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Media

Country of origin

United States

Release date

2011

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Format

Electronic book text

Pages

273

ISBN-13

978-1-306-49635-3

Barcode

9781306496353

Categories

LSN

1-306-49635-7



Trending On Loot