0
Your cart

Your cart is empty

Movies & TV > Afrikaans

Buy Now

Boere Op Die Aardsdrempel (Afrikaans, DVD) Loot Price: R51
Discovery Miles 510
You Save: R79 (61%)

Share your images

Boere Op Die Aardsdrempel (Afrikaans, DVD)

 (5 ratings, sign in to rate)
List price R130 Loot Price R51 Discovery Miles 510 You Save R79 (61%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Boere Op Die Aardsdrempel handel oor ’n klein groepie Afrikaanssprekendes in ’n afgeleŽ gedeelte van Patagonia in ArgentiniŽ wat ’n heenkome gevind het na die verwoestende Anglo-Boereoorlog.

Die groep Boere het ’n honderd jaar gelede die Atlantiese Oseaan oorgesteek opsoek na ’n nuwe lewe, vry van die onderdrukkende Britse koloniale heerskappy. Die verloop van tyd het gepaard gegaan met die verval van hul kultuur en die stelselmatige agteruitgang van die gebruik van Afrikaans. ’n Handvol inwoners wat steeds Afrikaans praat, is gewikkel in ’n stryd om hul taal en kultuur te red.

Die film fokus op die laaste dae van hierdie Afrikaanse gemeenskap en een familie se hartsverlange om kontak te maak met Suid-Afrika.

Die rolprent het ook 3 SAFTAs (Suid-Afrikaanse Film- en TV-Toekennings) ontvang vir Beste Kinematografie, Redigering en Klankversorging.

General

Studio: GOOD WORK
Release date: April 2016
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 23 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Subtitles: English • Afrikaans • Spanish
Categories: Movies & TV > Documentary > Special Interest
Movies & TV > Afrikaans
Movies & TV > History
Promotions
LSN: X52-MHP-4FH-6
Barcode: 6003805932211

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners