Thys & Trix (Afrikaans, DVD)

, ,
Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel.

Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ’n misdaad-sindikaat in ’n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms’ word Thys en Trix vir die eerste keer uitgesonder as die bekwaamste span om ’n ondersoek te lei, of eerder te laat ly, maar die feit dat hulle moet voorgee om ’n getroude paartjie te wees om die ondersoek geloofwaardig te maak, bemoeilik die situasie.

Speurder Solomons sal hulle vergesel, maar is glad nie ingenome met die feit dat hy die butler gaan wees nie.


R98
List Price R160
Save R62 39%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles980
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Video

Product Description

Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige maar onbeholpe polisiemanne. Hulle onderlangse twis veroorsaak dat hulle geskors word nadat hulle die polisiediens wéér in die verleentheid stel.

Speurder Solomons ondersoek die bedrywighede van ’n misdaad-sindikaat in ’n eksklusiewe gholflandgoed buite Mosselbaai. Vanweë hulle ‘vanilla-voorkoms’ word Thys en Trix vir die eerste keer uitgesonder as die bekwaamste span om ’n ondersoek te lei, of eerder te laat ly, maar die feit dat hulle moet voorgee om ’n getroude paartjie te wees om die ondersoek geloofwaardig te maak, bemoeilik die situasie.

Speurder Solomons sal hulle vergesel, maar is glad nie ingenome met die feit dat hy die butler gaan wees nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Studio

Film Factory

Release date

November 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Actors

, ,

Dimensions

190 x 130 x 10mm (L x W x T)

Format

DVD

Running time

1 hour, 35 minutes

Region encoding

Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.

Languages

value

Age restriction

16 LVD

Categories

LSN

XRF-TPH-6FH-2

Trending In Film