0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Humour > Cartoons & comic strips

Buy Now

50 Jaar Met Fred - Fred Mouton se Beste Spotprente (Paperback) Loot Price: R256
Discovery Miles 2 560
You Save: R64 (20%)

50 Jaar Met Fred - Fred Mouton se Beste Spotprente (Paperback)

Bun Booyens

 (sign in to rate)
List price R320 Loot Price R256 Discovery Miles 2 560 You Save R64 (20%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Met sy fyn oog sien Fred Mouton Šlles raak. Sy vlymskerp spotprente lewer raakvat sosiale kommentaar en is al vir 50 jaar stapelvoedsel vir duisende Afrikaanse koerantlesers. 50 Jaar met Fred bevat meer as 400 van sy beste sketse en etse. Met sy fyn oog sien Fred Mouton Šlles raak. Sy vlymskerp spotprente lewer raakvat sosiale kommentaar en is al vir 50 jaar stapelvoedsel vir duisende Afrikaanse koerantlesers. 50 Jaar met Fred bevat meer as 400 van sy beste sketse en etse. Die boek is as’t ware ’n aaneenlopende strokiesprent van Suid-Afrika se wel en wee oor die afgelope vyf dekades – dit dek alles van groot politieke storms en sportdramas tot omstrede figure en huismoles.

In sy sketse wys Fred ook die alledaagse dinge wat mense raak. Die droogtes en die landreŽn, inflasie wat elke keer net-net voor die verbruiker by die petrolpomp opdaag, die Springbokke wat verloor en dan weer wen. Fred het tussendeur ook vir Landbouweekblad, Huisgenoot, Weg! en dosyne ander publikasies geteken. Sy humor is kurkdroog, sy sketse komies – en soms ontstellend, maar altyd sů bekend.

General

Imprint: Jonathan Ball Publishers SA
Country of origin: South Africa
Release date: September 2019
Authors: Bun Booyens
Dimensions: 250 x 210 x 22mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 224
ISBN-13: 978-1-86842-972-1
Categories: Books > Sport & Leisure > Humour > Cartoons & comic strips
Books > Local Author Showcase > Sport & Leisure
LSN: 1-86842-972-5
Barcode: 9781868429721

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners