Send or share

Kootjie Totjie (Afrikaans, Paperback, Revised edition)

Kootjie Totjie is een van Langenhoven se gesogte kinderverhale en bekoor vandag nog kinders – en grootmense. Kootjie Totjie is ’n wit varkie wat heerlik op die plaas woon – totdat Gert Wolf die dag besluit dis vreeslik onregverdig dat net boere varkies vir die slag mag aanhou en hy Kootjie summier ontvoer.

Die jonge Kootjie verlang vreeslik na sy ma daar in sy gevangenskap in die bos, maar ’n ma-duif ontferm haar oor die ou varkie en sy kom met ’n plan vorendag om Kootjie van die slagtersmes te red – en wat ’n meesterlike plan is dit nie!

Die humor en lewendige beskrywings spreek van Langenhoven-stories se eiesoortige bekoring.

R167

Pay from as little as R41.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1670

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 6 - 10 working days

1 more Sellers from R199
Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Kootjie Totjie is een van Langenhoven se gesogte kinderverhale en bekoor vandag nog kinders – en grootmense. Kootjie Totjie is ’n wit varkie wat heerlik op die plaas woon – totdat Gert Wolf die dag besluit dis vreeslik onregverdig dat net boere varkies vir die slag mag aanhou en hy Kootjie summier ontvoer.

Die jonge Kootjie verlang vreeslik na sy ma daar in sy gevangenskap in die bos, maar ’n ma-duif ontferm haar oor die ou varkie en sy kom met ’n plan vorendag om Kootjie van die slagtersmes te red – en wat ’n meesterlike plan is dit nie!

Die humor en lewendige beskrywings spreek van Langenhoven-stories se eiesoortige bekoring.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

July 2011

Availability

Expected to ship within 6 - 10 working days

Authors

Illustrators

Dimensions

280 x 215 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

40

Edition

Revised edition

ISBN-13

978-1-86919-313-3

Barcode

9781869193133

Languages

value

Categories

LSN

1-86919-313-X

Book Clearance Sale

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions