0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Somer (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R137
Discovery Miles 1 370

Somer (Afrikaans, Paperback)

C.M. van den Heever

 (sign in to rate)
Loot Price R137 Discovery Miles 1 370

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Eerste liefde, jaloesie, hebsug en die mens se stryd teen die elemente om sy voortbestaan, word in hierdie novelle van C.M. van den Heever tot 'n spannende klimaks gedryf. Dit is hoogsomer en tyd om die koring te oes op Oom Tom se plaas voor die hael dit afslaan. Die plaas het eers aan sy voorsate behoort, maar nou besit hy 'n deel, sy broer Frans 'n deel en 'n buitestaander, Faan, 'n ander deel. Faan het die stuk grond gekoop van Tom se ander broer wat uitgeboer het. Faan se seun, Hannes, het 'n ogie op Tom se pragtige sewentienjariger dogter, Linda. Maar toe kom die swerwer-koringsnyer, Wynand, op die plaas aan en Tom huur hom summier om met die koring-oes te help. Linda raak verlief op hierdie stil, hardwerkende swerwer met die onbekende verlede en dit dryf Hannes tot raserny. Intussen probeer Tom sy broer, Frans, uit 'n finansiele verknorsing help, terwyl Faan sy oog op Frans se grond het, indien Frans nie sy skuld kan delg nie...

General

Imprint: Cruguru
Country of origin: United States
Release date: May 2011
First published: May 2011
Authors: C.M. van den Heever
Dimensions: 229 x 152 x 6mm (L x W x T)
Format: Paperback - Trade
Pages: 93
ISBN-13: 978-1-920414-68-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-920414-68-1
Barcode: 9781920414689

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners