101 Bybelstories vir kleuters (Afrikaans, Electronic book text)


In die eerste paar jaar van kinders se lewe is dit noodsaaklik om hulle aan konsepte en stories bloot te stel wat hulle geloof in God sal vestig. 101 Bybelstories vir kleuters verander leestyd in genotvolle leertyd. Dit is waar dat 'n kleuter nog nie die ingewikkelde teologiese waarhede in die Bybel kan verstaan nie, maar hy of sy kan wel begin leer van God se liefde en dat Hy vir die skepping sorg. Die 101 stories in hierdie Bybelstorieboek sal sorg vir daardie spesiale oomblikke wanneer die kleurvolle illustrasies kinders se verbeelding aangryp en hulle kennis oor bekende stories uit die Bybel uitgebrei word. 101 Bybelstories vir kleuters sal lei tot gesprekke tussen ouer en kind. Dit bied die ideale geleentheid om die ouer se ervaring van God met sy of haar kind te deel, want dit is nooit te vroeg om bekendgestel te word aan 'n leeftyd saam met God nie.

R75
List Price R90
Save R15 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles750
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In die eerste paar jaar van kinders se lewe is dit noodsaaklik om hulle aan konsepte en stories bloot te stel wat hulle geloof in God sal vestig. 101 Bybelstories vir kleuters verander leestyd in genotvolle leertyd. Dit is waar dat 'n kleuter nog nie die ingewikkelde teologiese waarhede in die Bybel kan verstaan nie, maar hy of sy kan wel begin leer van God se liefde en dat Hy vir die skepping sorg. Die 101 stories in hierdie Bybelstorieboek sal sorg vir daardie spesiale oomblikke wanneer die kleurvolle illustrasies kinders se verbeelding aangryp en hulle kennis oor bekende stories uit die Bybel uitgebrei word. 101 Bybelstories vir kleuters sal lei tot gesprekke tussen ouer en kind. Dit bied die ideale geleentheid om die ouer se ervaring van God met sy of haar kind te deel, want dit is nooit te vroeg om bekendgestel te word aan 'n leeftyd saam met God nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

October 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

ISBN-13

978-1-4316-0668-9

Barcode

9781431606689

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-0668-5



Trending On Loot