Van Afrikaans Gepraat (Afrikaans, Paperback)


’n Nuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaan Van Afrikaans gepraat, ’n splinternuwe boek deur Christo van Rensburg, is nou te koop. Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Wat is die invloed van townships op Afrikaans? Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beïnvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg het, of selfs ook die vrees vir taalkontak, is een van Afrikaans se belangrike stories. Die skryf van Afrikaans het op verskillende maniere begin, met sterk invloede uit die Islam. Afrikaans se standaardisering gaan met heelwat vertellings gepaard. Van Afrikaans gepraat is ook in Engels beskikbaar as Finding Afrikaans. Die boeke is moontlik gemaak deur ’n ruim skenking van die Afrikaanse Taalraad (ATR) en is ’n koproduksie tussen Malan Media en LAPA Uitgewers. Die boek word deur LAPA bemark en versprei. Oor Van Rensburg se vorige boek, So kry ons Afrikaans, het Dr. Willa Boezak gesê: “Dit het my lewer verander. Dit het van my ’n taalaktivis gemaak.” Die ATR, die Afrikaanse Taalmuseum en -Monument en Die Erfenisstigting werk aktief mee om hierdie boek te bemark. Die boek kom ook gereeld ter sprake by taalsimposia van die ATKV en DAK. Ook in Nederland is daar groot belangstelling, en die Engelse vertaling prikkel belangstelling onder sosiolinguiste van verskillende kontinente.

R241
List Price R280
Save R39 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2410
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

’n Nuwe boek oor Afrikaans se Afrika-komvandaan Van Afrikaans gepraat, ’n splinternuwe boek deur Christo van Rensburg, is nou te koop. Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Wat is die invloed van townships op Afrikaans? Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beïnvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg het, of selfs ook die vrees vir taalkontak, is een van Afrikaans se belangrike stories. Die skryf van Afrikaans het op verskillende maniere begin, met sterk invloede uit die Islam. Afrikaans se standaardisering gaan met heelwat vertellings gepaard. Van Afrikaans gepraat is ook in Engels beskikbaar as Finding Afrikaans. Die boeke is moontlik gemaak deur ’n ruim skenking van die Afrikaanse Taalraad (ATR) en is ’n koproduksie tussen Malan Media en LAPA Uitgewers. Die boek word deur LAPA bemark en versprei. Oor Van Rensburg se vorige boek, So kry ons Afrikaans, het Dr. Willa Boezak gesê: “Dit het my lewer verander. Dit het van my ’n taalaktivis gemaak.” Die ATR, die Afrikaanse Taalmuseum en -Monument en Die Erfenisstigting werk aktief mee om hierdie boek te bemark. Die boek kom ook gereeld ter sprake by taalsimposia van die ATKV en DAK. Ook in Nederland is daar groot belangstelling, en die Engelse vertaling prikkel belangstelling onder sosiolinguiste van verskillende kontinente.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Release date

November 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

156

ISBN-13

978-0-7993-8476-5

Barcode

9780799384765

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-8476-3



Trending On Loot