Nadat hulle in die Anglo-Boereoorlog eers as vyande, en later in die Eerste Wêreldoorlog as bondgenote byeengebring is, het die mans ’n vriendskap gesmee wat oor die eerste helfte van die twintigste eeu gestrek het en tot Smuts se dood in 1950 voortgeduur het. Richard Steyn, die skrywer van Jan Smuts: Afrikaner sonder grense, bestudeer dié hegte vriendskap deur twee wêreldoorloë aan die hand van ’n magdom argiefstukke, briewe, telegramme en die omvangryke boeke wat oor albei mans geskryf is.
Dit is ’n fassinerende verhaal oor twee besonderse individue in oorlog en vrede – die een die leier van ’n groot ryk, die ander die leier van ’n klein, weerspannige lid van daardie ryk.
Pay from as little as R71.5Learn more

Non-Returnable
Out of stock

Imprint | Jonathan Ball Publishers |
Country of origin | South Africa |
Release date | September 2017 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Richard Steyn |
Dimensions | 233 x 152 x 25mm (L x W x T) |
Format | Paperback - Trade |
Pages | 288 |
ISBN-13 | 978-1-86842-830-4 |
Barcode | 9781868428304 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-86842-830-3 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions