Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlinglisensie Maklik (Afrikaans, Paperback)

, ,
Die amptelike K53 slaag jou leerlinglisensie maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, 'n wentitel waarvan daar meer as 2,000,000 uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas sonder om die wenformule te verander. Die algehele voorkoms van die boek bly redelik onveranderd, die voorblad is effens aangepas en die teks is opgedateer met die nuutste inligting oor die toets. Soos jy reeds weet, sluit die titel by die toets vir die K53-rybewys aan en is 'n noodsaaklike gids vir enige persoon wat vir hul leerlinglisensietoets voorberei.

R52
List Price R60
Save R8 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles520
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die amptelike K53 slaag jou leerlinglisensie maklik is die herbewerkte en opgedateerde weergawe van die bekende Slaag jou Leerlinglisensie, 'n wentitel waarvan daar meer as 2,000,000 uitgawes verkoop is. Ons het juis daarom hierdie gids aangepas sonder om die wenformule te verander. Die algehele voorkoms van die boek bly redelik onveranderd, die voorblad is effens aangepas en die teks is opgedateer met die nuutste inligting oor die toets. Soos jy reeds weet, sluit die titel by die toets vir die K53-rybewys aan en is 'n noodsaaklike gids vir enige persoon wat vir hul leerlinglisensietoets voorberei.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Lifestyle

Country of origin

South Africa

Release date

June 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

, ,

Dimensions

279 x 210 x 6mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

80

ISBN-13

978-1-4323-0081-4

Barcode

9781432300814

Languages

value

Categories

LSN

1-4323-0081-4



Trending On Loot