0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories

Buy Now

Hoe Om Jou Draak Te Tem 12: Hoe Om 'n Draak se Toorn Te Tem (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R186
Discovery Miles 1 860
Hoe Om Jou Draak Te Tem 12: Hoe Om 'n Draak se Toorn Te Tem (Afrikaans, Paperback): Cressida Cowell

Hoe Om Jou Draak Te Tem 12: Hoe Om 'n Draak se Toorn Te Tem (Afrikaans, Paperback)

Cressida Cowell; Translated by Kobus Geldernhuys

Series: Hoe Om Jou Draak Te Tem, 12

 (sign in to rate)
Loot Price R186 Discovery Miles 1 860

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!. Harwarrus moet die koning van die Wilderweste word. Kan hy die heks se Vampier-spioendrake uitoorle en boonop voor Joelfees se Dag van Doem die koning se verlore toebehore by Alvin terugsteel? En is daar 'n bedrieer in Harwarrus se kamp wat hulle almal op die ou end gaan verraai?

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Series: Hoe Om Jou Draak Te Tem, 12
Release date: February 2018
Authors: Cressida Cowell
Translators: Kobus Geldernhuys
Dimensions: 213 x 137mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 472
ISBN-13: 978-1-4853-0710-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Adventure Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Fantasy & Magical Realism
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-4853-0710-4
Barcode: 9781485307105

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners