Skryf ’n Wenner-CV (Afrikaans, Paperback)


Hierdie Afrikaanse uitgawe van Write the Winning CV is gegrond op heersende werksbeskouinge, - praktyke en - tendense en dien as die allerjongste gids vir mense wat die arbeidsmark vir die eerste keer betree, asook diegene wat van loopbaan wil verander.

Dit wys werksoekers hoe om ’n wenner-resumé en -CV op te stel wat gemik is op die werk en maatskappy wat presies reg vir hulle is. Hierdie boek sal lesers wat die praktyke daarin lees, verstaan en toepas, ’n besliste voorsprong op mededingers gee en hulle help om die beste werk en loopbaan los te slaan.

  • Voorsien in ’n groot behoefte in die mark – 15 000 eksemplare van die Engelse uitgawes is verkoop.

  • Beskryf die beste metode om wenner-CV’s en -resumés na te vors en op te stel.

  • Bied ’n gestruktureerde benadering tot die evaluering van werkadvertensies.

  • Bevat stap-vir-stap-riglyne vir die opstel van CV’s, resumés en aansoekbriewe, asook ’n menigte voorbeelde wat lesers as ’n raamwerk vir die opstel en bywerk van hul eie dokumente kan gebruik.

  • Voorbeelde word in Afrikaans sowel as Engels gegee om Afrikaanse kandidate te help wat Engelse resumés of CV’s moet voorlê.

  • Verskaf nuttige inligting oor voorbereiding vir ’n werkonderhoud, asook advies oor hoe om met welslae in ’n nuwe werk gevestig te raak.

R103
List Price R120
Save R17 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1030
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie Afrikaanse uitgawe van Write the Winning CV is gegrond op heersende werksbeskouinge, - praktyke en - tendense en dien as die allerjongste gids vir mense wat die arbeidsmark vir die eerste keer betree, asook diegene wat van loopbaan wil verander.

Dit wys werksoekers hoe om ’n wenner-resumé en -CV op te stel wat gemik is op die werk en maatskappy wat presies reg vir hulle is. Hierdie boek sal lesers wat die praktyke daarin lees, verstaan en toepas, ’n besliste voorsprong op mededingers gee en hulle help om die beste werk en loopbaan los te slaan.

  • Voorsien in ’n groot behoefte in die mark – 15 000 eksemplare van die Engelse uitgawes is verkoop.

  • Beskryf die beste metode om wenner-CV’s en -resumés na te vors en op te stel.

  • Bied ’n gestruktureerde benadering tot die evaluering van werkadvertensies.

  • Bevat stap-vir-stap-riglyne vir die opstel van CV’s, resumés en aansoekbriewe, asook ’n menigte voorbeelde wat lesers as ’n raamwerk vir die opstel en bywerk van hul eie dokumente kan gebruik.

  • Voorbeelde word in Afrikaans sowel as Engels gegee om Afrikaanse kandidate te help wat Engelse resumés of CV’s moet voorlê.

  • Verskaf nuttige inligting oor voorbereiding vir ’n werkonderhoud, asook advies oor hoe om met welslae in ’n nuwe werk gevestig te raak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Zebra Press

Country of origin

South Africa

Release date

May 2009

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

245 x 170mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

128

ISBN-13

978-1-77022-050-8

Barcode

9781770220508

Languages

value

Categories

LSN

1-77022-050-X



Trending On Loot