Takelwerk (Afrikaans, Paperback)


Met die titel, Takelwerk, beweeg Daniel Hugo nie net terug na die bekende beeldveld van die see en skeepvaart nie, maar verwys ook na D. J. Opperman se vers “Digter” waar die digter se arbeid uiteindelik lei na “klein stellasies vers // wat groei tot boeg en mas / en takelwerk. Die bundel sluit verse in oor die digkuns en digterlike aktiwiteite. Die leser ervaar die wereld van die digter deur sy oe en ore, sy sintuie, maar ook deur sy taal. Die spel-element is ook opvallend in baie verse, iets wat Hugo virtuoos met humor saamdig. Hiermee saam is ook die vernufsverse wat al sinoniem met Hugo se digterskap geword het. Talle verse staan uit vanwee die fyn ontginning van klank, woordspel & die ontplooiing van metafoor. Die verse spreek van 'n belewenis van die wereld vasgevang tussen carpe diem & memento mori, verse oor landskappe en die heimwee van landskappe, oor natuurdinge en die mens (en die digter) se plek in die groter bestel. Dikwels word die landskappe ook binneskappe, word hulle ingeskape.

R210
List Price R220

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2100
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Met die titel, Takelwerk, beweeg Daniel Hugo nie net terug na die bekende beeldveld van die see en skeepvaart nie, maar verwys ook na D. J. Opperman se vers “Digter” waar die digter se arbeid uiteindelik lei na “klein stellasies vers // wat groei tot boeg en mas / en takelwerk. Die bundel sluit verse in oor die digkuns en digterlike aktiwiteite. Die leser ervaar die wereld van die digter deur sy oe en ore, sy sintuie, maar ook deur sy taal. Die spel-element is ook opvallend in baie verse, iets wat Hugo virtuoos met humor saamdig. Hiermee saam is ook die vernufsverse wat al sinoniem met Hugo se digterskap geword het. Talle verse staan uit vanwee die fyn ontginning van klank, woordspel & die ontplooiing van metafoor. Die verse spreek van 'n belewenis van die wereld vasgevang tussen carpe diem & memento mori, verse oor landskappe en die heimwee van landskappe, oor natuurdinge en die mens (en die digter) se plek in die groter bestel. Dikwels word die landskappe ook binneskappe, word hulle ingeskape.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

215 x 140 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

80

ISBN-13

978-0-7981-6925-7

Barcode

9780798169257

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-6925-7



Trending On Loot