Meneer Klaasneus Se Reusagtige Vriend - Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Staple bound)

,
Vroee kinderopvoeding vereis produkte van hoe gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Klaasneus se reusagtige vriend – ’n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes – het ’n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as ’n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word. Met 32 bladsye vol inkleurprente en raaisels om op te los, en ’n dubbelblad vol kleurvolle plakkers, sal hierdie aktiwteitsboek kinders vir ure vermaak terwyl hulle terselfdertyd leer. Die aktwiteitsboek: bewerkstelling herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel syfers en letters bekend; bied ’n maak-dit-self-papierspeelding; bied basiese feite oor klaasneuse en die bosveldlewe en leer respek vir die natuur. Daar is ook skakels tot ’n webwerf waar nog raaisels afgelaai word vir self snog meer pret.

R43
List Price R50
Save R7 14%
Discovery Miles430
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Vroee kinderopvoeding vereis produkte van hoe gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. David du Plessis, outeur van Meneer Klaasneus se reusagtige vriend – ’n aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes – het ’n aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as ’n afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word. Met 32 bladsye vol inkleurprente en raaisels om op te los, en ’n dubbelblad vol kleurvolle plakkers, sal hierdie aktiwteitsboek kinders vir ure vermaak terwyl hulle terselfdertyd leer. Die aktwiteitsboek: bewerkstelling herkenning van vorms, patrone en volgordes; ontwikkel hand-oog-koordinasie; stel syfers en letters bekend; bied ’n maak-dit-self-papierspeelding; bied basiese feite oor klaasneuse en die bosveldlewe en leer respek vir die natuur. Daar is ook skakels tot ’n webwerf waar nog raaisels afgelaai word vir self snog meer pret.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Nature

Country of origin

South Africa

Release date

December 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

228 x 265 x 5mm (L x W x T)

Format

Staple bound

Pages

32

ISBN-13

978-1-77584-013-8

Barcode

9781775840138

Languages

value

Categories

LSN

1-77584-013-1



Trending On Loot