Spoor (Afrikaans, Paperback)


Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.

R754

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles7540
Mobicred@R71pm x 12* Mobicred Info
Free Delivery
Delivery AdviceShips in 10 - 15 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Product Description

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

Brilliant - typical Deon Meyer. Don't start reading this if you don't have the time to finish it very quickly. I bought the book on a Saturday, started reading at 13:00 and finished at 01:30 - all 546 pages of it. Meyer keeps you guessing, as he surprises you, excites and tantalises you - as one expects! If you cannot read Afrikaans, you'll unfortunately need to wait for the translation. If you can at all, don't wait! Deon Meyer se nuutste roman is - soos sy voriges - asemrowend. Dit is kenmerkend dat hy karakters uit vorige boeke weer laat optree. Spoor is in vier afdelings (genaamd "boeke") opgedeel. In Boek Een en Drie sien ons Janina Mentz en haar span hul ding doen. In Boek Twee vertel Lemmer (van Onsigbaar) wat met hom gebeur. In Boek Vier sien ons Mat Joubert wat as private ondersoeker begin werk. Vir lank wonder jy hoe sy storie skakel met die stories in die ander boeke. Maar op die laaste oomblik voeg Meyer alles netjies saam dat 'n mens maar net kan lekkerkry. Koningskos vir die misdaad-fynproewer!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

October 2010

Availability

Expected to ship within 10 - 15 working days

First published

May 2012

Authors

Dimensions

221 x 152 x 40mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

544

ISBN-13

978-0-7981-5250-1

Barcode

9780798152501

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-5250-8



Trending On Loot