Kinders Van God - Verhale Uit Die Bybel (Afrikaans, Hardcover)


In Kinders van God – Verhale Uit Die Bybel, vertel aartsbiskop Desmond Tutu meer as vyftig van sy gunstelingverhale uit die Ou en die Nuwe Testament.

Die lieflike en besielende teks word visueel aangevul deur ’n buitengewone span van party van die voorste illustreerders ter wêreld, wat verseker dat hierdie Storiebybel wêreldwyd sal aanklank vind.

Elke storie wys hoe God in en deur die geskiedenis werk en word afgesluit met ’n kort gebed. Sodoende word die boodskap in die kind se eie lewe tuisgebring.


R163
List Price R169

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1630
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In Kinders van God – Verhale Uit Die Bybel, vertel aartsbiskop Desmond Tutu meer as vyftig van sy gunstelingverhale uit die Ou en die Nuwe Testament.

Die lieflike en besielende teks word visueel aangevul deur ’n buitengewone span van party van die voorste illustreerders ter wêreld, wat verseker dat hierdie Storiebybel wêreldwyd sal aanklank vind.

Elke storie wys hoe God in en deur die geskiedenis werk en word afgesluit met ’n kort gebed. Sodoende word die boodskap in die kind se eie lewe tuisgebring.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lux Verbi BM

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

255 x 221 x 15mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

128

ISBN-13

978-0-7963-1064-4

Barcode

9780796310644

Languages

value

Categories

LSN

0-7963-1064-5



Trending On Loot