Die Antwoord-Reeks Graad 10 verbruikerstudies 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

, ,
Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde en sluit ook in: Praktiese Werk: Voedselproduksie en ‘n Eksamenvraestel & memo. Die volledige notas, praktiese wenke, groot verskeidenheid vrae, antwoorde en oefening in die beantwoord van ‘n eksamenvraestel, bied aan die Graad 10-leerder al die vaardighede, inhoudsmateriaal en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink. Die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die leerproses maklik en die inhoud meer toeganklik. Hierdie boek sal leerders in staat stel om top punte te behaal in hierdie toenemend relevante en interessante vak.

R176
List Price R189
Save R13 7%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1760
Delivery AdviceIn Stock


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde en sluit ook in: Praktiese Werk: Voedselproduksie en ‘n Eksamenvraestel & memo. Die volledige notas, praktiese wenke, groot verskeidenheid vrae, antwoorde en oefening in die beantwoord van ‘n eksamenvraestel, bied aan die Graad 10-leerder al die vaardighede, inhoudsmateriaal en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink. Die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die leerproses maklik en die inhoud meer toeganklik. Hierdie boek sal leerders in staat stel om top punte te behaal in hierdie toenemend relevante en interessante vak.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)




Trending On Loot