Send or share

Die Antwoord-Reeks Graad 12 rekeningkunde 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

Hierdie studiegids bied die sleutel tot uitmuntende resultate vir hierdie vak. Die gids is volgens die KABV-kurrikulum saamgestel en bevat die volgende: Omvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp, Vrae & Antwoorde vir elke Onderwerp en Eksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke. Die spesifiek gekose vrae is gegradeer ten einde die studiemateriaal as geheel te verstaan en selfvertroue aangaande vakkennis by die leerder te kweek. Die omvattende notas, die addisionele verduidelikings en die gedetailleerde oplossings span saam om die teorie te verduidelik en dit motiveer die leerder om meer uitdagende vrae aan te pak en die konsepte te bemeester.
R212

Pay from as little as R53Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2120
Delivery AdviceShips in 10 - 15 working days
1 more Sellers from R375
Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie studiegids bied die sleutel tot uitmuntende resultate vir hierdie vak. Die gids is volgens die KABV-kurrikulum saamgestel en bevat die volgende: Omvattende Notas met Uitgewerkte Voorbeelde vir elke Onderwerp, Vrae & Antwoorde vir elke Onderwerp en Eksamenvraestelle en Antwoorde sowel as handige wenke. Die spesifiek gekose vrae is gegradeer ten einde die studiemateriaal as geheel te verstaan en selfvertroue aangaande vakkennis by die leerder te kweek. Die omvattende notas, die addisionele verduidelikings en die gedetailleerde oplossings span saam om die teorie te verduidelik en dit motiveer die leerder om meer uitdagende vrae aan te pak en die konsepte te bemeester.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details


Trending On Loot