Send or share

Die Antwoord-Reeks Graad 12 wiskunde geletterdheid 3 in 1 studiegids (Afrikaans, Paperback)

Hierdie 3 in 1 studiegids is met uiterste noukeurigheid ontwikkel vir die groot aantal leerders wat vir hierdie gewilde vak inskryf. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en Toets jou Begrippe vir elke onderwerp en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke. Dit bied bondige, toeganklike notas, duidelik uitgewerkte voorbeelde en vaslegging van konsepte deur gegradeerde oefeninge en toetse. Hierdie boek word ten sterkste aanbeveel en waarborg sukses, maak voorsiening vir ‘n wye verskeidenheid leerders deur die kurrikuluminhoud op ‘n interessante en genotvolle manier aan te bied. Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die eindeksamen in Wiskundige Geletterdheid voor te berei.
R263
List Price R265

Pay from as little as R65.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2630

Non-Returnable

Delivery Advice

In Stock

1 more Sellers from R359
Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie 3 in 1 studiegids is met uiterste noukeurigheid ontwikkel vir die groot aantal leerders wat vir hierdie gewilde vak inskryf. Dit bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde in al 7 onderwerpe, Oefeninge en Toets jou Begrippe vir elke onderwerp en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings & nuttige wenke. Dit bied bondige, toeganklike notas, duidelik uitgewerkte voorbeelde en vaslegging van konsepte deur gegradeerde oefeninge en toetse. Hierdie boek word ten sterkste aanbeveel en waarborg sukses, maak voorsiening vir ‘n wye verskeidenheid leerders deur die kurrikuluminhoud op ‘n interessante en genotvolle manier aan te bied. Hierdie boek is al wat jy nodig het om vir die eindeksamen in Wiskundige Geletterdheid voor te berei.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions