Die Bybel En My Gemoed (Afrikaans, Paperback)


Die Bybel en my gemoed kan sonder vrees vir teespraak 'n eerste in Suid-Afrika, en waarskynlik ook in die wereld, genoem word. Die konsep is in Suid-Afrika ontwikkel en is geheel en al uniek: 'n Merkwaardige sinergie tussen teologie en skrifgetroue gedragswetenskaplike kennis en beginsels. Van die beste teoloe en die mees entoesiastiese en kundige gedrags-wetenskaplikes in die land is by hierdie deurbraakwerk betrek. Die vrae wat hulle in hierdie titel oor die gelowige as verstandsmens, gevoelsmens en unieke persoon met 'n wil en 'n binnekant van sy eie beantwoord, kon op geen manier deur minder kundige en minder waagmoedige teoloe en sielkundiges hanteer word nie.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die Bybel en my gemoed kan sonder vrees vir teespraak 'n eerste in Suid-Afrika, en waarskynlik ook in die wereld, genoem word. Die konsep is in Suid-Afrika ontwikkel en is geheel en al uniek: 'n Merkwaardige sinergie tussen teologie en skrifgetroue gedragswetenskaplike kennis en beginsels. Van die beste teoloe en die mees entoesiastiese en kundige gedrags-wetenskaplikes in die land is by hierdie deurbraakwerk betrek. Die vrae wat hulle in hierdie titel oor die gelowige as verstandsmens, gevoelsmens en unieke persoon met 'n wil en 'n binnekant van sy eie beantwoord, kon op geen manier deur minder kundige en minder waagmoedige teoloe en sielkundiges hanteer word nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

October 2003

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

432

ISBN-13

978-0-7993-3176-9

Barcode

9780799331769

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-3176-7



Trending On Loot