Pay from as little as R79.75Learn more

Non-Returnable
Ships in 7 - 11 working days
Hierdie is die BESTE ENIGSTE BYBEL vir kleuters. 50 interessante stories met die mooiste illustrasie. Boonop kan ‘n CD fagelaai word GRATIS waar Jan de Wet al die stories lees en 50 van sy liedere sing wat by die woorde pas. Dis ‘n MEESTERSTUK. Soek al jare vir dit maar die ande verskaffers se produk is minderwaardig teenoor Jan de Wet se Bybel en jy kry 10 maal meer waarde vir jou geld. Jou kleutertjies gaan verseker nooit weer dieselfde wees nie. Glo my!
Imprint | LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk |
Country of origin | South Africa |
Release date | November 2019 |
Availability | Expected to ship within 7 - 11 working days |
Authors | Jan De Wet |
Dimensions | 220 x 210 x 20mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 204 |
ISBN-13 | 978-0-7993-9814-4 |
Barcode | 9780799398144 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 0-7993-9814-4 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions