Die kroon van die aarde (Afrikaans, Paperback)


Die nuwe Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet uitvind waar die skielike aardbewing vandaan kom wat Kroongolf ruk. Maar dit is glad nie so maklik nie. Een van hulle moet ’n vriendskap aanknoop met Gideon en Mandla. Uiteindelik wag daar baie gevaar, verraad en spannende oomblikke op die Dapper Drie. Sal Gideon en Mandla die Dapper Drie kan lei na die Aardkroon? Sal die Dapper Drie vir die wrede Walg kan oorwin en die Aardkroon in die hande kry? Die kroon van die aarde is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Boek 1 is ’n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).

R257
List Price R299
Save R42 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2570
Delivery AdviceShips in 4 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die nuwe Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet uitvind waar die skielike aardbewing vandaan kom wat Kroongolf ruk. Maar dit is glad nie so maklik nie. Een van hulle moet ’n vriendskap aanknoop met Gideon en Mandla. Uiteindelik wag daar baie gevaar, verraad en spannende oomblikke op die Dapper Drie. Sal Gideon en Mandla die Dapper Drie kan lei na die Aardkroon? Sal die Dapper Drie vir die wrede Walg kan oorwin en die Aardkroon in die hande kry? Die kroon van die aarde is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Boek 1 is ’n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede – Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen – Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde – Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel – Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water – Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense – Vlak 6 (Graad 6).

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Best Books

Country of origin

South Africa

Series

Kroonsteen leesreeks

Release date

August 2012

Availability

Expected to ship within 4 - 8 working days

Authors

Dimensions

270 x 210 x 7mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

72

ISBN-13

978-1-77002-901-9

Barcode

9781770029019

Languages

value

Categories

LSN

1-77002-901-X



Trending On Loot