Die Meerminetjie (DVD)


Prinses Lena is n pragtige, avontuurlustige meermin wat saam met haar koninklike gesin in n kasteel diep in die see bly. Sy besit alles wat sy nodig het en geniet die onderwater-lewe saam met haar beste maatjie, n dolfyn met die naam Doffie. Nogtans hunker die meerminprinsessie na net een ding: om die menslike wreld op die dro land te gaan verken. Wanneer n draaikolk haar na die oppervlak van die see neem, gewaar sy die aantreklike Prins Stefan en raak sy dadelik op hom verlief. Lena red sy lewe en belowe haarself dat sy as n mens na hom sal terugkeer. Sy is vasberade om met die prins te trou, maar al een wat haar in die plek van haar meerminstert twee bene kan gee, is die nare seeheks, Kassandra. Die seeheks belowe om haar in n mens te verander, maar net as Lena haar pragtige stem in ruil gee daarvoor. Maar erger nog, as die prins met iemand anders trou, sal Lena in n bol seeskuim verander!

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Prinses Lena is n pragtige, avontuurlustige meermin wat saam met haar koninklike gesin in n kasteel diep in die see bly. Sy besit alles wat sy nodig het en geniet die onderwater-lewe saam met haar beste maatjie, n dolfyn met die naam Doffie. Nogtans hunker die meerminprinsessie na net een ding: om die menslike wreld op die dro land te gaan verken. Wanneer n draaikolk haar na die oppervlak van die see neem, gewaar sy die aantreklike Prins Stefan en raak sy dadelik op hom verlief. Lena red sy lewe en belowe haarself dat sy as n mens na hom sal terugkeer. Sy is vasberade om met die prins te trou, maar al een wat haar in die plek van haar meerminstert twee bene kan gee, is die nare seeheks, Kassandra. Die seeheks belowe om haar in n mens te verander, maar net as Lena haar pragtige stem in ruil gee daarvoor. Maar erger nog, as die prins met iemand anders trou, sal Lena in n bol seeskuim verander!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Studio

Impact Books

Country of origin

South Africa

Release date

August 2010

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Format

DVD

Age restriction

A

Categories

LSN

XJ8-GY9-CFH-5



Trending On Loot