Die voelgoed boekie (Afrikaans, Paperback)


Voel goed, voel beter, voel op jou beste! Ek is seker jy het ook al slegter dae gehad, wanneer die wekker net te vroeg afgaan, die kinders veeleisend is of daai gunsteling-uitrusting in die was geskrimp het. Dan wonder jy, wat kan ek doen om beter te voel? Ek het 'n geheim om met jou te deel, 'n vinnige opkikker vir so 'n dag. Op my af-dae is dit vir my lekker om iemand anders te help en met die Voelgoed-boekie is dit so maklik! Die boekie is vol woorde wat jy sal laat goed voeloor jouself. En die kersie op die koek? Nadat jy inspirasie daaruit geput het, kan jy die bladsy uitskeur en op iemand anders se tafel los om ook hulle dag op te kicker! Dis vir my 'n voelgoed-oomblik as ek dink ek kan 'n vriendin help en met die boekie kan jy jouself help en dan die vreugte deel! Met elke bladsy wat jy uitdeel, is jy verseker van'n omiddellike glimlag. So, ek daag julle uit, gebruik die boekie en versprei die voelgoed-gevoel!

R39
List Price R40
Discovery Miles390
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Voel goed, voel beter, voel op jou beste! Ek is seker jy het ook al slegter dae gehad, wanneer die wekker net te vroeg afgaan, die kinders veeleisend is of daai gunsteling-uitrusting in die was geskrimp het. Dan wonder jy, wat kan ek doen om beter te voel? Ek het 'n geheim om met jou te deel, 'n vinnige opkikker vir so 'n dag. Op my af-dae is dit vir my lekker om iemand anders te help en met die Voelgoed-boekie is dit so maklik! Die boekie is vol woorde wat jy sal laat goed voeloor jouself. En die kersie op die koek? Nadat jy inspirasie daaruit geput het, kan jy die bladsy uitskeur en op iemand anders se tafel los om ook hulle dag op te kicker! Dis vir my 'n voelgoed-oomblik as ek dink ek kan 'n vriendin help en met die boekie kan jy jouself help en dan die vreugte deel! Met elke bladsy wat jy uitdeel, is jy verseker van'n omiddellike glimlag. So, ek daag julle uit, gebruik die boekie en versprei die voelgoed-gevoel!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Carpe Diem Boeke

Country of origin

South Africa

Release date

December 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

150 x 105 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

64

ISBN-13

978-1-77031-188-6

Barcode

9781770311886

Languages

value

Categories

LSN

1-77031-188-2



Trending On Loot