Ontembare bruid (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)


Vir die pragtige en sprankelende Jacqueline de Peronne is die lewe aan die Kaap ’n lied. Nie eens haar gereelde huwelik met haar uiters onaantreklike stiefneef, kaptein don Miguel Cortes, ’n groot, vet en onaantreklike slawehandelaar kry haar onder nie. Miguel is vort met sy vrag slawe en Jaqueline hervat haar ongebonde lewe van pret en partytjies. Christoban Hernandez, ’n uiters aantreklike reisiger en gas aan haar tante se huis het egter ander idees oor die huwelik. Hoe ’n getroude vrou haar behoort te gedra. Hy onderneem om haar vryhede in te perk. In te staan vir haar man. Maar niemand regeer Jacqueline nie. Allermins ’n vreemdeling. Sy tart hom. Treiter hom. Maak haar rokke se halslyne nog laer. Jaag sy bloeddruk doelbewus op. Keer op keer beland sy in Christoban se arms, maar swig kan sy nie. Sy is en bly ’n getroude vrou. Miguel se terugkeer verander alles. Christoban het ’n ou appeltjie met Miguel te skil. Christoban was ’n roeier op Miguel se galeiskip en dra die letsels oor sy lyf. Miguel moet sterf. Nie eens Jacqueline kan Christoban keer nie. Maar vir wie se lewe moet sy vrees? Haar man s’n of die man wat sy liefhet?

R215
List Price R250
Save R35 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2150
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Vir die pragtige en sprankelende Jacqueline de Peronne is die lewe aan die Kaap ’n lied. Nie eens haar gereelde huwelik met haar uiters onaantreklike stiefneef, kaptein don Miguel Cortes, ’n groot, vet en onaantreklike slawehandelaar kry haar onder nie. Miguel is vort met sy vrag slawe en Jaqueline hervat haar ongebonde lewe van pret en partytjies. Christoban Hernandez, ’n uiters aantreklike reisiger en gas aan haar tante se huis het egter ander idees oor die huwelik. Hoe ’n getroude vrou haar behoort te gedra. Hy onderneem om haar vryhede in te perk. In te staan vir haar man. Maar niemand regeer Jacqueline nie. Allermins ’n vreemdeling. Sy tart hom. Treiter hom. Maak haar rokke se halslyne nog laer. Jaag sy bloeddruk doelbewus op. Keer op keer beland sy in Christoban se arms, maar swig kan sy nie. Sy is en bly ’n getroude vrou. Miguel se terugkeer verander alles. Christoban het ’n ou appeltjie met Miguel te skil. Christoban was ’n roeier op Miguel se galeiskip en dra die letsels oor sy lyf. Miguel moet sterf. Nie eens Jacqueline kan Christoban keer nie. Maar vir wie se lewe moet sy vrees? Haar man s’n of die man wat sy liefhet?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

May 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 130 x 24mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

304

Edition

Heruitgawe

ISBN-13

978-0-7993-8356-0

Barcode

9780799383560

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-8356-2



Trending On Loot