Die Aksie-Bybel (Afrikaans, Hardcover)


Deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Kom deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksie­belaaide Bybelstories in chrono­logiese volgorde. Dit ver­seker dat lesers die historiese vloei van die Bybel beter verstaan, en dra ook by tot ’n kragtiger opbou na die op­windende hoog­tepunt.

Die aangrypende Ou- en Nuwe-Testamentiese stories in Die Aksie-Bybel kommunikeer Bybelse waarhede dui­delik en kragtig aan hedendaagse lesers. Die gemaklike skryfstyl en dra­matiese illustra­sies sal aanklank vind by kinders en almal wat jonk van gees is. Skrif­verwysings kom aan die begin van elke storie voor om verdere Bybellees aan te moedig, en ʼn volledige Skrifindeks kom agter in die Bybel voor.

Internasionaal erkende kunstenaar Sergio Cariello se aan­grypende, kleurryke illustrasies word gekenmerk deur drama­tiese skakerings, sterk en ener­gieke ontwerpe en emosioneel gelaaide figure.

Hierdie is die verhaal van God se verlossing – in aksie!

Ook beskikbaar in Engels onder die title The Action Bible .


R329
List Price R400
Save R71 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles3290
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Kom deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksie­belaaide Bybelstories in chrono­logiese volgorde. Dit ver­seker dat lesers die historiese vloei van die Bybel beter verstaan, en dra ook by tot ’n kragtiger opbou na die op­windende hoog­tepunt.

Die aangrypende Ou- en Nuwe-Testamentiese stories in Die Aksie-Bybel kommunikeer Bybelse waarhede dui­delik en kragtig aan hedendaagse lesers. Die gemaklike skryfstyl en dra­matiese illustra­sies sal aanklank vind by kinders en almal wat jonk van gees is. Skrif­verwysings kom aan die begin van elke storie voor om verdere Bybellees aan te moedig, en ʼn volledige Skrifindeks kom agter in die Bybel voor.

Internasionaal erkende kunstenaar Sergio Cariello se aan­grypende, kleurryke illustrasies word gekenmerk deur drama­tiese skakerings, sterk en ener­gieke ontwerpe en emosioneel gelaaide figure.

Hierdie is die verhaal van God se verlossing – in aksie!

Ook beskikbaar in Engels onder die title The Action Bible .

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

November 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

265 x 172 x 42mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

752

ISBN-13

978-1-4316-1599-5

Barcode

9781431615995

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1599-4



Trending On Loot