0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting

Buy Now

BabaGim - Brein en Ligaamsgim vir Babas (Afrikaans, Paperback, 2nd ed) Loot Price: R140
Discovery Miles 1 400
BabaGim - Brein en Ligaamsgim vir Babas (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Dr Melodie de Jager

BabaGim - Brein en Ligaamsgim vir Babas (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

Dr Melodie de Jager

 (sign in to rate)
Loot Price R140 Discovery Miles 1 400

Bookmark and Share

Expected to ship within 16 - 21 working days

NUWE UITGAWE: 'n Vertroueling sedert 2004, nou met splinternuwe foto's en bygewerkte inhoud. SPEEL JOU KIND SLIM. Breinstimulering vind plaas wanneer jy geleidelik en sagkens al jou baba se sintuie en spiere in 'n spesifieke volgorde wakker maak. Ongeag hoe slim die brein is, die sintuie moet wawydwakker en die spiere sterk wees om die brein te laat werk. Hierdie nuttige handleiding is maklik om te volg en sal ouers en versorgers help om dit reg te kry. Benut daardie eerste ervarings met jou baba ten volle met massering, beweging en spel. Baba se eerste jaar is bedoel vir ontwikkeling sodat Baba wakker, sterk, onafhanklik en slim kan word; BabaGim help om dit te verseker. BabaGim is 'n belegging in jou kind se toekoms.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: May 2019
Authors: Dr Melodie de Jager
Dimensions: 244 x 170 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 112
Edition: 2nd ed
ISBN-13: 978-1-928376-50-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > General
Books > Afrikaans
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
LSN: 1-928376-50-9
Barcode: 9781928376507

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners