Eindstryd - Geheime Gesprekke En Die Einde Van Apartheid (Afrikaans, Paperback)


Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Die hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandelinge tussen die destydse regering en die ANC – en die uiteindelike oorgang in Suid-Afrika. Met fassinerende inligting oor onder meer geheime tronkgesprekke met Nelson Mandela, wat in PW Botha se situasiekamer aangegaan het, en hoe die Intelligensiediens die land van grootskaalse geweld probeer "red" het deur in te gryp in die skaakspel tussen die partye. Die boek met sy talle anekdotes en persoonlike aanslag bied 'n vars, soms onthutsende blik op bekende Suid-Afrikaanse leiersfigure. Die skrywer kyk ook na die redes vir die geheimhouding en maak 'n sterk argument uit vir die soort nie-amptelike byeenkomste waar leiers nie hul onverbiddelike openbare standpunte hoef te handhaaf nie. Die boek sluit af met 'n uitgesproke en soms skokkende analise van die stand van die Suid-Afrikaanse staat vandag. Een van die boeke van die jaar vir 2012. Die verhaal is nog nooit so vertel nie. 'n Onthullende boek van groot belang, en lekker om te lees.

R773

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles7730
Mobicred@R72pm x 12* Mobicred Info
Free Delivery
Delivery AdviceShips in 10 - 15 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Die hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandelinge tussen die destydse regering en die ANC – en die uiteindelike oorgang in Suid-Afrika. Met fassinerende inligting oor onder meer geheime tronkgesprekke met Nelson Mandela, wat in PW Botha se situasiekamer aangegaan het, en hoe die Intelligensiediens die land van grootskaalse geweld probeer "red" het deur in te gryp in die skaakspel tussen die partye. Die boek met sy talle anekdotes en persoonlike aanslag bied 'n vars, soms onthutsende blik op bekende Suid-Afrikaanse leiersfigure. Die skrywer kyk ook na die redes vir die geheimhouding en maak 'n sterk argument uit vir die soort nie-amptelike byeenkomste waar leiers nie hul onverbiddelike openbare standpunte hoef te handhaaf nie. Die boek sluit af met 'n uitgesproke en soms skokkende analise van die stand van die Suid-Afrikaanse staat vandag. Een van die boeke van die jaar vir 2012. Die verhaal is nog nooit so vertel nie. 'n Onthullende boek van groot belang, en lekker om te lees.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

May 2012

Availability

Expected to ship within 10 - 15 working days

Authors

Dimensions

222 x 152 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

365

ISBN-13

978-0-624-05426-9

Barcode

9780624054269

Languages

value

Categories

LSN

0-624-05426-8



Trending On Loot