Hoor God se stem (Afrikaans, Hardcover)


Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar. Elke maand word die klem gele op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saamgestel rondom maandelikse temas, waaronder ‘Goedheid’ en ‘Wysheid’. Hoor God se stem is ’n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net ’n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk – dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook ’n spesiale geskenk vir enigeen wat hul verhouding met God wil verdiep.

R130
List Price R170
Save R40 24%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1300
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar. Elke maand word die klem gele op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saamgestel rondom maandelikse temas, waaronder ‘Goedheid’ en ‘Wysheid’. Hoor God se stem is ’n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net ’n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk – dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook ’n spesiale geskenk vir enigeen wat hul verhouding met God wil verdiep.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot