Speurder Annika maak 'n plan: Boek 3: Speurder Annika (Afrikaans, Paperback)


Annika is mal oor speurverhale en raaisels, maar daar gebeur deesdae niks opwindends by die skool nie. Dan hoor Annika en haar maats van die Oupa-en-Ouma-dag. Almal is opgewonde daaroor om hulle oupas en oumas saam te bring skool toe. Maar Annika is die enigste een wat agterkom daar is iets fout met Nicolene. Hoekom lyk dit of sy glad nie uitsien na die prettige dag nie? Boonop verdwyn juffrou Peterson se koerante skielik elke oggend geheimsinnig.Annika besluit om ondersoek in te stel ... Derde titel in die Speurder Annika-reeks.

R70
List Price R80
Save R10 13%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles700
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Annika is mal oor speurverhale en raaisels, maar daar gebeur deesdae niks opwindends by die skool nie. Dan hoor Annika en haar maats van die Oupa-en-Ouma-dag. Almal is opgewonde daaroor om hulle oupas en oumas saam te bring skool toe. Maar Annika is die enigste een wat agterkom daar is iets fout met Nicolene. Hoekom lyk dit of sy glad nie uitsien na die prettige dag nie? Boonop verdwyn juffrou Peterson se koerante skielik elke oggend geheimsinnig.Annika besluit om ondersoek in te stel ... Derde titel in die Speurder Annika-reeks.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

August 2009

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

212 x 137 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

64

ISBN-13

978-0-7993-4500-1

Barcode

9780799345001

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-4500-8



Trending On Loot