Speurder Annika Omnibus (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)

, ,
Kry jou vergrootglas uit!

Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends!

Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en 'n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is 'n uitstappie na die museum en 'n geheimsinnige veer wat Annika op 'n speurtog lei; 'n dief wat stink kunsmis by die skool steel; en selfs 'n kissie met geld wat uit 'n juffrou se klas verdwyn. Maar moenie bekommerd wees nie - Annika sal die raaisel gou-gou oplos! Vir die heel eerste keer verskyn al vyf opwindende Speurder Annika-stories saam in een omnibus:

1. Speurder Annika

2. Speurder Annika kry snuf in die neus

3. Speurder Annika maak 'n plan

4. Speurder Annika los 'n raaisel op

5. Speurder Annika stel ondersoek in


R172
List Price R200
Save R28 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1720
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Kry jou vergrootglas uit!

Annika is versot op speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends!

Kry jou vergrootglas en jou notaboek uit en maak gereed om leidrade te soek en 'n hele rits opwindende raaisels saam met Speurder Annika op te los. Daar is 'n uitstappie na die museum en 'n geheimsinnige veer wat Annika op 'n speurtog lei; 'n dief wat stink kunsmis by die skool steel; en selfs 'n kissie met geld wat uit 'n juffrou se klas verdwyn. Maar moenie bekommerd wees nie - Annika sal die raaisel gou-gou oplos! Vir die heel eerste keer verskyn al vyf opwindende Speurder Annika-stories saam in een omnibus:

1. Speurder Annika

2. Speurder Annika kry snuf in die neus

3. Speurder Annika maak 'n plan

4. Speurder Annika los 'n raaisel op

5. Speurder Annika stel ondersoek in

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Release date

September 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Illustrators

,

Dimensions

212 x 137 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

288

ISBN-13

978-0-7993-9051-3

Barcode

9780799390513

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-9051-8



Trending On Loot