Verlange Na Brandersbaai (Afrikaans, Paperback)


Lizette en Wanda gaan hou vakansie op Brandersbraai. Daar leer ken Lizette vir Tom, Wanda se oom. Ook ontmoet sy vir Hennie, 'n aantreklike jong man van Johannesburg, met wie sy 'n kort maar vurige verhouding het. Na die vakansie ontdek Lizette sy is swanger met Hennie se kind. Sy vertel hom nie van die swangerskap nie, aangesien hy verloof is aan Riana. Na die bevalling word die vriendskap tussen Lizette en Tom hegter. Tom maak Lizette die hof en vra haar om met hom te trou. Hulle moet egter rekening hou met die moedswillige en jaloerse Maria, suster van Tom se eertydse verloofde.

R77
List Price R80

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles770
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Lizette en Wanda gaan hou vakansie op Brandersbraai. Daar leer ken Lizette vir Tom, Wanda se oom. Ook ontmoet sy vir Hennie, 'n aantreklike jong man van Johannesburg, met wie sy 'n kort maar vurige verhouding het. Na die vakansie ontdek Lizette sy is swanger met Hennie se kind. Sy vertel hom nie van die swangerskap nie, aangesien hy verloof is aan Riana. Na die bevalling word die vriendskap tussen Lizette en Tom hegter. Tom maak Lizette die hof en vra haar om met hom te trou. Hulle moet egter rekening hou met die moedswillige en jaloerse Maria, suster van Tom se eertydse verloofde.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

June 2006

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-04372-0

Barcode

9780624043720

Languages

value

Categories

LSN

0-624-04372-X



Trending On Loot