Ena Murray Omnibus 23 - Die Ryper Jare / En Die Verlange / Die Man Met Die Geel Oe (Afrikaans, Paperback)


In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by 'n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so anders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het. In en die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot daardie nag, hul huweliksnag...En in Die man met die geel oe gee die geheime agent majoor Brand Brom se nuwe werkgewers hom 'n opdrag: om saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en homself dan doelbewus skandelik gedra, sodat hy sy oneervolle ontslag uit die weermag sal ontvang - hy kies Weza de Groote, die mooi regstudent wat na die nag vir ewig uit sy lewe sal moet verdwyn...

R202
List Price R210

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2020
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by 'n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so anders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het. In en die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot daardie nag, hul huweliksnag...En in Die man met die geel oe gee die geheime agent majoor Brand Brom se nuwe werkgewers hom 'n opdrag: om saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en homself dan doelbewus skandelik gedra, sodat hy sy oneervolle ontslag uit die weermag sal ontvang - hy kies Weza de Groote, die mooi regstudent wat na die nag vir ewig uit sy lewe sal moet verdwyn...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

September 2009

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

512

ISBN-13

978-0-624-04806-0

Barcode

9780624048060

Languages

value

Categories

LSN

0-624-04806-3



Trending On Loot