Oskar En Die Pienk Tannie (Paperback)


Die hospitaal is rerig ’n lekker plek. Hier is baie grootmense wat vriendelik is en hard praat, hier is sakke vol speelgoed en baie pienk tannies wat met die kinders wil speel, en hier is altyd pelle, soos Braaivleis, Einstein of Kaboemielie. Maar eintlik is die hospitaal net ’n wonderlike plek as jy ’n pasient is wat mense se harte bly maak. Ek is nie meer een nie. Ek weet, want vandat ek my beenmurgoorplanting gehad het, dink mense nie meer ek is oulik nie - Oskar. Oskar is tien jaar oud, maar hy lyk soos sewe. Hy het nie meer lank om te lewe nie, maar hoe hy deur hierdie laaste twaalf dae kom en vrede maak met die dood, sy ouers en met God, kan net ouma Rosa, die Wurger van Welkom, bewerkstellig, en nie sonder die nodige snaakse humor nie.

R150
List Price R155

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1500
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die hospitaal is rerig ’n lekker plek. Hier is baie grootmense wat vriendelik is en hard praat, hier is sakke vol speelgoed en baie pienk tannies wat met die kinders wil speel, en hier is altyd pelle, soos Braaivleis, Einstein of Kaboemielie. Maar eintlik is die hospitaal net ’n wonderlike plek as jy ’n pasient is wat mense se harte bly maak. Ek is nie meer een nie. Ek weet, want vandat ek my beenmurgoorplanting gehad het, dink mense nie meer ek is oulik nie - Oskar. Oskar is tien jaar oud, maar hy lyk soos sewe. Hy het nie meer lank om te lewe nie, maar hoe hy deur hierdie laaste twaalf dae kom en vrede maak met die dood, sy ouers en met God, kan net ouma Rosa, die Wurger van Welkom, bewerkstellig, en nie sonder die nodige snaakse humor nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Release date

February 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Translators

Dimensions

198 x 130 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

118

ISBN-13

978-0-7981-5968-5

Barcode

9780798159685

Categories

LSN

0-7981-5968-5



Trending On Loot