Bruid Uit Die Koue (Afrikaans, Paperback)


Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oe was vir Jurg verbode: sy was sy ouboet Arnold se nooi, en 'n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseel. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in 'n koma in die hospitaal beland. Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om 'n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul lojaliteit teenoor Arnold, wat dalk nie gaan bykom nie of sy lewe in 'n rolstoel sal moet slyt? Vir Clio is daar slegs een uitweg, al sal haar hart in duisend stukkies breek.

R92
List Price R95

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles920
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oe was vir Jurg verbode: sy was sy ouboet Arnold se nooi, en 'n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseel. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in 'n koma in die hospitaal beland. Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om 'n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul lojaliteit teenoor Arnold, wat dalk nie gaan bykom nie of sy lewe in 'n rolstoel sal moet slyt? Vir Clio is daar slegs een uitweg, al sal haar hart in duisend stukkies breek.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Tafelberg Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

August 2010

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

215 x 138 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

222

ISBN-13

978-0-624-04897-8

Barcode

9780624048978

Languages

value

Categories

LSN

0-624-04897-7



Trending On Loot