Oxford suksesvolle landbouwetenskappe: Gr 10: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)

, , , , ,
Oxford suksesvolle landbouwetenskappe is 'n landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum - en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou. Kenmerke: onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik; spesiale ondersteuning van inhoud en begrippe bied leerders 'n vaste grondslag vir sukses in die eksamens; 'n groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite konsolideer kennis en vaardighede, en verskaf baie oefening om sukses in die eksamens te verseker; 'n eksamenafdeling met eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei; volkleurfoto's van diererasse, asook primere en sekondere minerale maak dit maklik herkenbaar; 'n webwerf-kenmerk in die kantlyn lei leerders na belangrike Regerings- en Landbouwebwerwe om relevante inligting en statistieke te vind; "Het jy geweet?" - kenmerk verskaf interessante bykomende inligting oor die inhoud.

R281
List Price R304
Save R23 8%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2810
Delivery AdviceShips in 6 - 10 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Oxford suksesvolle landbouwetenskappe is 'n landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum - en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou. Kenmerke: onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik; spesiale ondersteuning van inhoud en begrippe bied leerders 'n vaste grondslag vir sukses in die eksamens; 'n groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite konsolideer kennis en vaardighede, en verskaf baie oefening om sukses in die eksamens te verseker; 'n eksamenafdeling met eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei; volkleurfoto's van diererasse, asook primere en sekondere minerale maak dit maklik herkenbaar; 'n webwerf-kenmerk in die kantlyn lei leerders na belangrike Regerings- en Landbouwebwerwe om relevante inligting en statistieke te vind; "Het jy geweet?" - kenmerk verskaf interessante bykomende inligting oor die inhoud.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Oxford University Press Southern Africa

Country of origin

South Africa

Series

Oxford suksesvolle landbouwetenskappe

Release date

October 2011

Availability

Expected to ship within 6 - 10 working days

Authors

, , , , ,

Dimensions

280 x 210 x 12mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

216

ISBN-13

978-0-19-905905-8

Barcode

9780199059058

Languages

value

Categories

LSN

0-19-905905-5



Trending On Loot