Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories > Crime & mystery
|
Not currently available
Agent Snoet en die Windlawaai (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R138
Discovery Miles 1 380
You Save: R22 (14%)
|
|
Agent Snoet en die Windlawaai (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R160
Loot Price R138
Discovery Miles 1 380
You Save R22 (14%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Professor Mapstieks is een van die bekendste wetenskaplikes in die
land. Sy nuwe uitvinding, die Windlawaai, is pas gesteel. Die
Windlawaai kan enige masjien van ’n afstand beheer – en as dit in
die verkeerde hande beland, kan dit verskriklike gevolge he. Agent
Snoet kry opdrag om die diefstal te ondersoek. Maar soos gewoonlik
is dit sy slim kat, Felino, wat die eintlike baasbrein agter die
ondersoek is. Kort voor lank kry Snoet en Felino die wind behoorlik
van voor – en dit lyk of Felino dalk die laaste van sy nege lewens
kan verloor ... Jong lesers is versot op hierdie humoristiese,
avontuurbelaaide strokiesprent-reeks. Vorige titels in die reeks
is: Agent Snoet en die Botterdiamant, Agent Snoet en die
Kattekwaad, Agent Snoet en die Hondelewe en Agent Snoet en die
Groen Genugtig.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.