Dominee Tienie (Afrikaans, DVD)

, , , ,
Na sestien jaar as predikant van die Moedergemeente word Tienie Benade gekonfronteer met ’n geweldige daling in getalle en ’n moderne gemeenskap wat by die dag verander. Is daar nog ’n plek in hierdie wêreld vir predikante òf die kerk?

Hy probeer sy bes om aan te pas en sin te maak van die veranderings maar in die proses vervreem hy sy vrou en kinders.

Na ’n insident met ’n sterwende boemelaar bevind Tienie homself by ’n kruispad. Sal hy sy selfvertroue en die liefde van sy gesin kan terug wen en sal hy dapper genoeg wees om sy gemeente in ’n nuwe era in te lei?

Gegrond op die toneelstuk deur Dana Snyman.


R23
List Price R150
Save R127 85%
Discovery Miles230
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Read Reviews | Review this Item

Video

Product Description

Na sestien jaar as predikant van die Moedergemeente word Tienie Benade gekonfronteer met ’n geweldige daling in getalle en ’n moderne gemeenskap wat by die dag verander. Is daar nog ’n plek in hierdie wêreld vir predikante òf die kerk?

Hy probeer sy bes om aan te pas en sin te maak van die veranderings maar in die proses vervreem hy sy vrou en kinders.

Na ’n insident met ’n sterwende boemelaar bevind Tienie homself by ’n kruispad. Sal hy sy selfvertroue en die liefde van sy gesin kan terug wen en sal hy dapper genoeg wees om sy gemeente in ’n nuwe era in te lei?

Gegrond op die toneelstuk deur Dana Snyman.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Reviews

no review

Product Details

General

Studio

Bosbok Ses Films

Release date

May 2019

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Actors

, , , ,

Dimensions

192 x 137 x 15mm (L x W x T)

Format

DVD

Running time

1 hour, 37 minutes

Region encoding

Region 2. This DVD will play in all South African DVD players. Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.

Languages

value

Subtitles

value

Age restriction

13 PGL

Categories

LSN

X35-RLA-NFH-3

Trending In Film