Die Tsotsi-evangelie (Afrikaans, Paperback)


'n Trilogie wat die evangelie weergee, naamlik Jesus wat eerstens self aan die woord is in "O mri vannie padkamp", dan die mense wat op straat getuig in "Oppie strate dowel die mense", en dan moegperd (die donkie waarop Jesus Marabastad ingery het) wie se ervaring 'n moderne gelykenis van die evangelie word in "Moegperd". Die taal is so beskrywend dat jy shiver van lekkerkry. Lydia van der Merwe - Sarie. Van Rensburg skep hier in baie opsigte nuwe taaljuwele, soos "skoonwerkers" vir engele, en le kultuurgebonde uitdrukkings soos "My ma hoor my!" pleks van "Ek sweer" in die mond van Petrus Anastasia de Vries – Rapport.

R35
List Price R40
Save R5 13%
Discovery Miles350
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Trilogie wat die evangelie weergee, naamlik Jesus wat eerstens self aan die woord is in "O mri vannie padkamp", dan die mense wat op straat getuig in "Oppie strate dowel die mense", en dan moegperd (die donkie waarop Jesus Marabastad ingery het) wie se ervaring 'n moderne gelykenis van die evangelie word in "Moegperd". Die taal is so beskrywend dat jy shiver van lekkerkry. Lydia van der Merwe - Sarie. Van Rensburg skep hier in baie opsigte nuwe taaljuwele, soos "skoonwerkers" vir engele, en le kultuurgebonde uitdrukkings soos "My ma hoor my!" pleks van "Ek sweer" in die mond van Petrus Anastasia de Vries – Rapport.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

2006

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

112

ISBN-13

978-0-7993-3631-3

Barcode

9780799336313

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-3631-9



Trending On Loot