Duwweltjies En Rowe (Afrikaans, Paperback)

,
Humoristiese stories, vertellings, sketse wat grotendeels op ware gebeurtenisse gebaseer is. In die meeste gevalle het die skrywer egter kwistig bygelas, soos wat vertellers nou maar maak. Ander stories weer, is sommer pleinweg uit die duim uit gesuig. Maar humor is die goue draad wat deur almal loop. Of dit nou gaan oor die "Skotse rokkies" wat twee stoere Blou Bul-ondersteuners daar in die vreemde moet dra, of ou Fred Crossberg se slim plan om die Fauna en Flora uit te oorle nadat hy onwettig gejag het, of oom Krisjan wat ses vroue oorleef het. Hier is staaltjies wat oud en jonk sal laat kraai van plesier.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Humoristiese stories, vertellings, sketse wat grotendeels op ware gebeurtenisse gebaseer is. In die meeste gevalle het die skrywer egter kwistig bygelas, soos wat vertellers nou maar maak. Ander stories weer, is sommer pleinweg uit die duim uit gesuig. Maar humor is die goue draad wat deur almal loop. Of dit nou gaan oor die "Skotse rokkies" wat twee stoere Blou Bul-ondersteuners daar in die vreemde moet dra, of ou Fred Crossberg se slim plan om die Fauna en Flora uit te oorle nadat hy onwettig gejag het, of oom Krisjan wat ses vroue oorleef het. Hier is staaltjies wat oud en jonk sal laat kraai van plesier.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Release date

October 2003

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Illustrators

Authors

Dimensions

212 x 137mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

96

ISBN-13

978-0-7993-3181-3

Barcode

9780799331813

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-3181-3



Trending On Loot