Send or share

Jagters Van Die Duine (Afrikaans, Paperback)

Die bekende dierkundige Fritz Eloff se bemoeienis met die Kalaharileeu het reeds in 1958 begin toe hy een aand teen sononder die koninklike brul van ’n leeu tussen die rooi duine hoor opklink het. In toeganklike taal word die Kalaharileeu se fisieke eienskappe, sy habitat, sy plek in die ekosisteem en sy interaksie met die mens dan bespreek. Ten slotte kom ook ’n paar legendariese leeumannetjies en –wyfies aan die bod en besin die skrywer oor die oorlewingskanse van die Kalaharileeu in ’n veranderende wereld.
R330

Pay from as little as R82.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles3300

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 4 - 6 working days

1 more Sellers from R470
Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die bekende dierkundige Fritz Eloff se bemoeienis met die Kalaharileeu het reeds in 1958 begin toe hy een aand teen sononder die koninklike brul van ’n leeu tussen die rooi duine hoor opklink het. In toeganklike taal word die Kalaharileeu se fisieke eienskappe, sy habitat, sy plek in die ekosisteem en sy interaksie met die mens dan bespreek. Ten slotte kom ook ’n paar legendariese leeumannetjies en –wyfies aan die bod en besin die skrywer oor die oorlewingskanse van die Kalaharileeu in ’n veranderende wereld.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Protea Boekhuis

Country of origin

South Africa

Release date

April 2015

Availability

Expected to ship within 4 - 6 working days

Authors

Dimensions

280 x 216 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

180

ISBN-13

978-1-86919-977-7

Barcode

9781869199777

Languages

value

Categories

LSN

1-86919-977-4

Varsity Textbooks

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions